Tussen bosse en bome tussen grense wag ons almal vir more ,maar op agtien was ons almal verlore .Hoe kan ons verstaan , en wie weet nou ons lewe want net God weet waar oor ons bewe . Want op agtien wou ons almal net lewe ; net een slag was jou lewe verby . Roep jy na na my roep jy terug na die kaplyn my vriend , deur die jare het die wereld gedraai .Toe ons jonk was hoe sou ons kon raai , soek jy na my , soek jy my nou in die stof en jou bloed . Jy het gese hoe God na jou roep toe dis als verby
Bok van blerk
Die kaplyn
Ps tried to upload the video but i cant get it right lol so if some one is willing to do so i would be so thank full
Bok van blerk
Die kaplyn
Ps tried to upload the video but i cant get it right lol so if some one is willing to do so i would be so thank full